Botswana

Tonnel boerdery in Botswana

Omtrent 0.7% van die totale landsoppervlak is geskik vir verbouing van gewasse. Oes-opbrengs word in die wiele gery deur tradisionale boerdery metodes, herhalende droogtes, erosie en plant siektes. Meeste van die grond waar verbouing plaasvind is in die oostelike streek van die land. Hoof produkte wat verbou word is (kafferkoring/sorghum), mielies en gars.

Tonnelgroottes vir die kleinboer:

3mx5m x2m

3mx6m  x2m

3mx12m x2m

5mx6m x2m

6mx9m x2

6mx12m x3m

Ons maak ook spesifieke groottes op aanvraag.

Groot tonnel afmetings:

10mx15m x4m

10mx20m x4m

10mx30m x4m

10mx40m x4m

Alle tonnels is enkelspan en jou eie grootte kan ook gemaak word op aanvraag.

 

Kommersiële tonnels:

20mx30m x4m

30mx30m x4m

30mx40m x4m

Half hektaar tonnels.

Een hektaar tonnels.

Met alle bykomstighede.

Lesotho

Lesotho se hoof landbouprodukte is mielies, boontjies, koring, (kafferkoring/sorghum) en ertjies. Droogtes het ‘n vernietigende effek en vele somer oeste en lewende hawe is so verloor. Die bergagtigheid van die land het tot gevolg dat net 10% van grondoppervlak vir landbou doeleindes gebruik kan word. Desondanks is Lesotho grootliks afhanklik van landbou.

Waarom tonnelboerdery kies?

  • Verleng die groeiseisoen.
  • Klimaatbeheer.
  • Bespaar water.
  • Verhoogde oesopbrengs.

Namibië

Landbou in Namibië dra by tot ongeveer 5% van die bruto binnelandse produk alhoewel 25 tot 40% Namibiërs afhanklik is van landbou en veeboerdery. Primêre produkte sluit in lewende hawe en vleisprodukte, gewasboerdery en bosbou. Slegs 2% van Namibië ontvang gnoeg reën om gewasse te verbou.

Sunrise Agri Farm ontwerp, vervaadig en installeer nuwe kweekhuise asook ‘n onderhouds- en herstel diens vir reeds bestaande tonnels.

 

ONS BIED:

  • Enkel of multispan tonnel strukture.
  • Hoë hoogte tonnels.
  • Kleinboer tonnels.
  • Landbou koepelstrukture.

ELKE TONNEL KAN TOEGERUS WORD MET DIE VOLGENDE:

  • Standaard of oprol kante.
  • Verhitting stelsel.
  • Ventilasie stelsel.
  • Besproeingstelsel.
  • Kontrole panele.
  • Ander kweekhuis benodigdhede.

DEKKINGSOPSIES:

KWEEKHUIS PLASTIEK.

Ons voer kwaliteit kweekhuis plastiek bedekking in en voorsien landswyd en verder.

Plastiek bedekking help met:

  • Temperatuur beheer.
  • Vogtigheidsbeheer.
  • Pes en siekte beheer.
  • Beheer van die oes en besproeing skedule.
  • Beskerm teen gure weersomstandighede.

Mosambiek

Waarom tonnelverbouing?

Mosambiek se hoof landbouprodukte sluit in katoen, kasjoe neute, suikerriet, tee, kassawa of broodwortel, mielies, rys, topiese vrugte, bees- en pluimvee boerdery. Landbou uitvoere sluit in garnale, kasjoe, katoen, suiker, kopra (produk afkomstig van kokosneut), sitrus, kokosneute en hout. Dit is nou die tyd om oor te skakel na modern boerdery metodes toe.

Kweekhuistonnel besproeingstelsel.

Drupbesproeing is moontlik een van die mees effektiewe besproeingsmetodes vir tonnelboerdery. In meeste gevalle kan dit waterverbruik verminder met soveel as 50% deurdat die water gekanaliseer word na die spesifieke punt waar dit benodig word. Nie net kan jy water bespaar met die stelsel nie maar jy kan ook jou oesopbrengs dramaties verhoog siende dat water en voedingkonsentrasie verbeter.

Die toevoer en tydsberekening van drupbesproeing is kritiek vir die sukses van die stelsel en derhalwe benodig dit ‘n sekere vlak van bestuur en onderhoud. Daar sal konstant gelet moet word vir blokkasies in die stelsel. Die pH (suur/alkaliniteit) asook  elektriese konduktiwiteitsvlakke is belangrik vir gesonde- en kwaliteit plante. Dit is derhalwe logies dat die drup besproeingstelsel die beste vir tonnelboerdery is.

Sleutelprojekte by tonnelstrukture.

  • Staalstruktuur van sagte staal of gegalviniseerde staal.
  • Bedek met 200 mikron plastiek (drupbestand).
  • Twee ventilasie flappe vir meer lugvloei
  • Plastiek vloerbedekking verhinder grasgroei en verminder arbeidsintensiteit.
  • Groeisakke, afhangende van grootte, wat beteken jou grond bly gesond.
  • Saagsels om groei te bevorder.
  • Saailinge van alle groentesoorte.
  • Traliewerkhakke word gebruik om plante soos tamaties, komkommers ens. te ondersteun.
  • Volledige drupperlyn besproeingstelsel met pompstasie en meng tenks.

 

Swaziland

Kweekhuistonnels te Eswatini.

Wat ooksl jou gewas of klimaatsbehoeftes, ons sal ‘n onderdakgroeistruktuur ontwerp vir jou spesifieke behoeftes.

Ontwerp na die hoogste lokale en internasionale standaarde, is ons uitgebreide reeks van strukture is konstant besig om te evoleer. Ons span inginieurs en landboukundiges is hier om jou te voorsien met die mees gevorderde kweekhuis groei oplossings vandag beskikbaar.

Sunrise Agri Farm bied ‘n wye reeks van kweekhuisstrukture, doelgemaak vir ‘n wye reeks van klimaatsomstandighede. Al ons strukture is pasgemaak en ontwerp om aan spesifieke behoeftes en vereistes te voldoen.

  • Ons bied aflewering en installasie in Swaziland.
  • Ons het doen-dit-self pakette te koop sodat jy jou eie installasie kan behartig.
  • Ons bied volledige opleiding in die bedryf van kweekhuis tonnels.
  • Ons bied hulp vir die daarstel van ‘n besigheisplan vir tonnel boerdery.

Zambia

Die Zambiese landbou sektor bestaan uit gewasse, lewende hawe en vissery. Die land se stapel landbouproduk is mielies. Ander belangrike produkte is katoen, sojabone, tabak, grondboontjies, paprika, (kafferkoring/sorghum), koring, rys, sonneblom sade, koffie asook suiker, vrugte en ander groentes en blomme.

ONS TONNELS KAN TEN VOLLE TOEGERUS WORD MET:

  • Volledige besproeingsstelsels.
  • Verhitting- en verkoelingstelsels.

WAAROM KWEEKHUISTONNEL BOERDERY?

Kweekhuistonnels vorm ‘n integrale dele van groenteboerdery in Suid-Afrika. Dit help met die:

  • Verhoging van jou opbrengs
  • Verlenging van die groeiseisoen.
  • Verhoog die kwaliteit van jou produk.
  • Verbou buiteseisoen produkte wat premium pryse daar stel.
  • Minimaliseer water verbruik en werk besparing in die hand.

WAAROM FARAMOLO TONNELS?

  • Ten volle geïnstalleerde tonnels.
  • Maklik om te installeer ( doen-dit-self opsie).
  • Lae onderhoud en instandhouding.
  • Verbou alle tipes gewasse.
  • Uitnemende diens teen ‘n kompeterende tariewe.
  • 2 Jaar waarborg op struktuur.

Zimbabwe

Landbou speel ‘n deurslaggewende rol in die lewe van die stedelike sowel as landelike burgers. Die meeste mense in landelike gebiede oorleef deur die verbouing van landbouprodukte en hulle het ondersteuning nodig om goeie opbrengste te verseker.

Landbou in Zimbabwe is onder die toesig van die Minister van Landbou en is verantwoordelik vir 18% van die Bruto Binnelandse Produk soos aangedui in 2015.

Landbou het die inwoners instaat gestel om surplus voedselbronne daar te stel. Verskillende gewasse word verbou waarby ingesluit is: tamaties, spinasie, komkommers, groenrissies en botteskorsies.

Niks kompeteer met kweekhuistonnels nie. Die tonnels voorsien ‘n energievrye oplossing vir die verhitting van water in ‘n akwakultuur sisteem. Geen ander metode is energie voldoende nie. Die ontwerp van die tonnels varieer grootliks en derhalwe is nie alle strukture die antwoord vir ‘n spesifike akwakultuur sisteem nie.

Standaard grootte vir die wegspring.

  • 10m x 30m x4.5m for 900 plante
  • 11 x 10 x1.9m hoë koepels.
  • 22 x 3meter bene wat onderling pas in die koepels.
  • 50 x 3meter verbinding stutte.
  • Een deurgrootte. 2.5 x 2.5m.
  • Twee flappe met selfde grootte as koepels.
  • 4 x 3.4 kruisstutte op die hoeke.
  • 4 x 3.2 steunstutte tussen koepel 1 en 2.
  • 2 x 3.4 steunstutte tussen koepel 1 en 2.
  • Alle staal voorsien, is 42 x 1.6mm sgate staal wat volledig geverf is.
  • Die unieke skuinsbene van tonnels is gemaak van 48 x 2 mm materiaal.

Mini-Tonnels

Ons mini-tonnels word bedek met 40% skadunet. Die tonnels is oop voor maar bedek aan sykante en agter. Dit lei tot verhoogde beskerming teen UV strale van die son terwyl dit steeds goed geventileer is.

Die Deluxe-Mini Tonnel is soortgelyk aan die mini-tonnel maar is ook toegerus met ‘n deur aan die voorkant vir maklike toegang. Daarby kom dit ook in standaard grootte maar kan ook doelgemaak word vir jou behoeftes.

Standaard groottes:

(3m x 6m) – (5m x 9m) – (6m x 12m)

Veelspannige kweekhuis tonnels.

Veelspannige  tonnels  is ‘n variasie van die enkelspan tonnel en kan maklik doelgemaak word.

Tonnel groottes: 

Dubbel vlak:  20m x 30,4m (600m2)
Drie-vlak:  30m x 39,4m (900m2)
Vier-vlak:  40m x 30,4m (1200m2)
Vyf-vlak:  50m x 30,4m (1500m2)

Suid-Afrika

Sunrise Agrifarm is die toonaangewende verskaffer van kweekhuis tonnels in Suid-Afrika

Jou kweekhuis tonnel kan of goedkoop of teen duurder koste opgerig word. Dit kan gemaak word van 40% skadunet of van 200mikron plastiek. Dit kan derhalwe net ‘n praktiese voorkoms hê of dit kan lyk soos ‘n glas kothuis.

Ten diepste sal jou besluit vir die oprigting van kweekhuis tonnel gebaseer wees op die volgende:

Die kweekhuis tonnel kan jou verbouings potensiaal optimaliseer. Dit kan derhalwe jou lewe kompliseer of vergemaklik. Sou jy derhalwe belangstel in meer informassie kontak ons.